Wednesday, April 25, 2012

'n bietjie van my - gunsteling foto's vir my muur!

'n Paar swart-en-wit opsies...

My ma en 'n vriendin in Heemstede se quad, erens in die 60's.

My ma se worsie, Karools, het 'n stukkie aas afgebyt van 'n hoek aan 'n visvangstok - wat oorbly was die hoek deur sy lip! Foto geneem by die veearts.

Kan nie onthou waar dit was nie - Kampsbaai/ Clifton/ Vleesbaai ...

My Oupa Kiewiet + Ouma Kath saam met die tweeling, Charlotte Louise en Elsabe Johanna [my ma].

Tydens 2010 se Meditireense vakansie saam met Liesl Smuts - hier by Santorini net voordat ons die bult bestyg het op donkies!

'n Luilekker middag @ Rhebokskloof.

No comments:

Post a Comment